Stel 2 se wiele het dubbelklankwoorde.
Deursnit: 13cm
17 Gelamineerde Wiele in die stel.
Klankwiele Stel 2
R344,90Price
Vaslegging van dubbelklanke.
Spoedlees van woorde.
Maak sinne om betekenis te verduidelik.
Skryf sinne neer om later weer te lees.